Vrugte-anatomie

Vrugte-anatomie beskryf die plantanatomie van die interne struktuur van vrugte.

Vrugte is die volwasse vrugbeginsel van een of meer blomme. By vlesige vrugte is die buitenste laag (tipies eetbaar) die perikarp, dit is die weefsel wat ontwikkel uit die vrugbeginselwand van die blom en wat die saad omring en beskerm in omgewings buite die ouerplant.

By sommige vrugte is die eetbare gedeelte nie afgelei van die vrugbeginsel nie, maar eerder van die aril, soos die mango of granaat, en die pynappel waaruit weefsel van die blom en stam voedsel voorsien.

Lengtesnit van 'n vroulike blom van 'n pampoentjieplant met die vrugbeginsel, saadknop, ginesium en kroonblaar.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search